Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Gee My jou hart - Elza Meyer

Gee My jou hart - Elza Meyer

Regular price R 35.00
Regular price Sale price R 35.00
Sale Sold out
Tax included.

Gelowiges word dikwels beskryf as die bruid van Christus. Maar wat beteken hierdie beeld werklik vandag vir gelowiges? Dit is die vraag waaroor Elza Meyer gewonder het.

In GEE MY JOU HART bespreek sy die beginsels wat sy ná in-diepte Skrifstudie oor die onderwerp ontdek het. Sy ondersoek hierdie intimiteitsverhouding tussen God en gelowiges aan die hand van temas “Die bruid van Christus”, “Die diepte van God se verbondsliefde”, “In die voetspore van die Bruidegom” en “Die lewe van die bruid”.

GEE MY JOU HART sal elke leser opnuut laat besef wat verbondsliefde is en wat ’n intieme verhouding met God behels.

View full details