Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Feite, flaters, fiksie - Anton F. Prinsloo

Feite, flaters, fiksie - Anton F. Prinsloo

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie heerlike rondblaaiboek hoort op elke gesin se boekrak. Dis 'n geskenkboek vir oud en jonk, propvol pitkos en vermaaklikheidswaarde. 'n Lekker maklike manier om jou kennis van woorde en taal te verbeter, asook jou algemene kennis. En 'n wonderlike bron van inligting vir alle blokraaisel-entoesiaste!

Anton Prinsloo het sy unieke versameling feite, flaters en fiktiewe aannames oor sowat 25 jaar in die taalpraktyk opgebou. Die fassinerende brokkies in hierdie boek is nie slégs vir Afrikaansliefhebbers bedoel nie - maar indien jy een is, sal jy jou selfs nog meer daarin verlustig. 

View full details