Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Engel van my hart - Kristel Loots

Engel van my hart - Kristel Loots

Regular price R 15.00
Regular price Sale price R 15.00
Sale Sold out
Tax included.

In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sý oë veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid dokter Condor weet nie van haar verskroeide vlerke nie en het die wêreld se mooistes aan sy voete . . 

View full details