Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Ek's g'n Slams: 'n Moslemvrou vertel - Fatima Dawood

Ek's g'n Slams: 'n Moslemvrou vertel - Fatima Dawood

Regular price R 70.00
Regular price Sale price R 70.00
Sale Sold out
Tax included.

Ek’s g’n Slams is die verhaal van ’n gewone Suid-Afrikaanse haar kinderjare, haar huwelik, die aanvaarding van ’n geloofsgemeenskap en kultuur waarin sy grootgeword het en haar uitdaging om depressie te oorwin. In Fatima se hande is niks egter gewoon nie. Van haar uitsonderlike gebruik van Afrikaans soos gepraat in Distrik Ses tot die evangeliese in die wegneembesigheid se kombuis, word hierdie die unieke verhaal van ’n baie besonderse vrou.

View full details