Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Ek en my monster - Leon de Villiers

Ek en my monster - Leon de Villiers

Regular price R 65.00
Regular price Sale price R 65.00
Sale Sold out
Tax included.

Wou jy nog altyd jou eie monster gehad het? Dan is hierdie volledige gids tot die versorging van monsters net vir jou!

Die boek bevat inligting oor die komplekse verhouding tussen mens en monster, die verskillende monstersoorte en die skrikskaal vir monsters. Nuttige wenke word ook verskaf oor die keuse van 'n monster, die voeding en higiëne van monsters en hoe om monsters toertjies te leer. Geskik vir monsterliefhebbers van 9 tot 90. (rugteks)

View full details