Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Eindspel - Wilna Adriaanse

Eindspel - Wilna Adriaanse

Regular price R 85.00
Regular price Sale price R 85.00
Sale Sold out
Tax included.

Ellie hou van haar nuwe lewe. Net soms gaan kyk sy na haar kaarte, diagramme en lyste. Erens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir die dag. Dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel.

Goodreads: 4.16

View full details