Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Eindelose liefde - Rika du Plessis

Eindelose liefde - Rika du Plessis

Regular price R 15.00
Regular price Sale price R 15.00
Sale Sold out
Tax included.

Janine moet ’n antieke kissie vir haar pa gaan haal op ’n plaas waar hy voorheen gewerk het. Alles verloop vlot tot sy genoodsaak word om die kissie te steel en dan met die weerbarstige Cor te doen kry ..

Goodreads 4.5

View full details