Skip to product information
1 of 1

Mel se Boekrak

Eilandson - Magda Joubert-Smit

Eilandson - Magda Joubert-Smit

Regular price R 15.00
Regular price Sale price R 15.00
Sale Sold out
Tax included.

Marinette is vir ’n drie maande lange werksvakansie op die romantiese eiland Tahiti. Die liefdesverhouding tussen haar en haar werkgewer blom reeds toe ’n geheim uit haar familie haar inhaal.

Goodreads: 4.00

View full details