Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Droomvangers - Martie Preller

Droomvangers - Martie Preller

Regular price R 30.00
Regular price Sale price R 30.00
Sale Sold out
Tax included.

“Drome kan gevaarlik wees,” het Mandla 'n week na die aaklige episode met Bill gesê. “Net as 'n mens toelaat dat hulle jou oorvat,” het Freddie geantwoord. Waarmee Freddie nie rekening gehou het nie, was dat om jou 'n entrepreneur te hou, nie altyd sonder slaggate is nie ...
Hierdie lekkerlees-storie vol humor en patos gaan oor 'n jong seun se eerste treë in die grootmenswêreld.

Goodreads: 3.20

View full details