Skip to product information
1 of 1

Mel se Boekrak

Dossier van 'n Gyseling - Eleanor Baker

Dossier van 'n Gyseling - Eleanor Baker

Regular price R 35.00
Regular price Sale price R 35.00
Sale Sold out
Tax included.

Ná byna 'n jaar van omswerwinge in Europa besluit Christien van den Berg dat dit tyd geword het om huis toe te gaan. Terwyl sy in 'n reisburo haar beurt afwag om plek te bespreek, gebeur die ondenkbare: sy word saam met 'n paar onskuldige mense deur terroriste ontvoer.

Die gebeurtenis is só ontsenuend en dramaties dat dit in Christien 'n total geestelike omwenteling veroorsaak. In 'n kwessie van dae verander sy van 'n onbetrokke, byna afsydige jong meisie in iemand wat leiding neem en begrip vir haar medemens kry - selfs vir 'n moordenaar - maar in die proses ondergaan sy 'n diep emosionele skok.

Baker slaag daarin om bo die sensasionele uit te styg en 'n verhaal van delikate menslike verhoudings te weef met 'n subtiliteit wat weer eens van haar merkwaardige insig in die menslike karakter getuig.

Goodreads: 3.88

View full details