Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Donatello en Volksie - Marion Erskine

Donatello en Volksie - Marion Erskine

Regular price R 75.00
Regular price Sale price R 75.00
Sale Sold out
Tax included.

Op Oukersaand sit Zoë Zietsman stoksiel alleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie – selfs nie eers ‘n hond waarmee sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoë ‘n “verdomde basic human right”. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op www.matchmate inlog. . .

Só ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Zoë, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga.

Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoë) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.

Goodreads: 4.31

View full details