Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Dit vat guts - Annelie Ferreira

Dit vat guts - Annelie Ferreira

Regular price R 50.00
Regular price Sale price R 50.00
Sale Sold out
Tax included.

Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar. Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in 'n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas? Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie.

Goodreads: 4.00

View full details