Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die swerfjare van Poppie Nongena - Elsa Joubert

Die swerfjare van Poppie Nongena - Elsa Joubert

Regular price R 50.00
Regular price Sale price R 50.00
Sale Sold out
Tax included.

Elsa Joubert se strak joernalistieke beskrywing van die lewe van die swartvrou Poppie Nongena is 'n aangrypend menslike portret en tegelyk ook 'n belangrike stuk hedendaagse geskiedskrywing. Van die boek is gese dat die Afrikaner hierna nooit weer sal kan se: Maar ons het nie geweet nie!

Goodreads: 3.94

View full details