Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die Roosboom - Hettie Brittz

Die Roosboom - Hettie Brittz

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

IS JOU KIND ...
• vasberade en doelgerig
• lief om in beheer te wees
• ’n natuurlike, sterk leier
• baie selfstandig?

Dan kweek jy bes moontlik ’n ROOSBOOM en kan jy nie sonder hierdie oorlewingsgids klaarkom nie! Lees ook kweek kinders met karakter waarin al 4 temperamentstipes bespreek word.

Goodreads 4.5

View full details