Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die poort: Bewakers - Nelia Engelbrecht (Die poort #1)

Die poort: Bewakers - Nelia Engelbrecht (Die poort #1)

Regular price R 55.00
Regular price Sale price R 55.00
Sale Sold out
Tax included.

In Boskloof is vreemde dinge aan die gebeur. Vrouens verdwyn spoorlos en onverklaarbaar. Terselfdertyd word Kali bewus van stemme in haar kop. Probeer iemand vir haar iets se? En dan is daar die merk agter haar nek. . . dit was nog altyd daar, maar nou brand en gloei dit. In Boek 1 vind Kali en haar vriende uit hulle is Bewakers, 'n groep waarvan hulle reeds van geboorte deel is. Die Ander bedreig weer die Poort en die Bewakers word byeengeroep

Goodreads 3.97

View full details