Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die nag het net een oog - Francois Bloemhof

Die nag het net een oog - Francois Bloemhof

Regular price R 35.00
Regular price Sale price R 35.00
Sale Sold out
Tax included.

Sy volgende prooi staan voor hom.

'n Meisie, jonk en mooi, met borste soos appels wat nog uitswel.

Hy glimlag en streel oor die appels. Dan klou sy een hand tóé; 'n skroef.

Hoe misbruik sy nie dié liggaam snags nie?

Daarom moet hy haar straf.

Daar's so baie ander op Botmasdorp wat nog moet boet. Juis nou met die eeufeesvierings. Hulle wat so stil en geborge lewe, maar soveel onreg en sonde verberg. Baie beskou hom as 'n naamlose vreemdeling, maar weet hulle nie dat hy hulle tot in hul wese se diepste ondergrond ken nie?

Dit het aangebreek: die tyd om te ly. Die tyd van wraak.

Laat onheil oor die strate en huise kom.

 

Goodreads: 3.77

View full details