Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die lang pad van Stoffel Mathysen - Christiaan Bakkes

Die lang pad van Stoffel Mathysen - Christiaan Bakkes

Regular price R 40.00
Regular price Sale price R 40.00
Sale Sold out
Tax included.

Christiaan Bakkes, voorheen ’n staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin, is tans betrokke by natuurbewaring in die afgeleë Kaokoveld. Met hierdie boeiende dokumentêre roman gebaseer op die werklikheid, toon hy dat hy ’n baasstorieverteller is.

Dit is die aangrypende verhaal van ’n jong man wat met soveel drif en passie leef dat hy by tye roekeloos raak en as ’t ware die noodlot uittart. Hy is ’n staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin, maar op ’n dag gebeur die onnoembare: ’n krokodilaanval, en hy verloor sy arm.

Goodreads: 3.09

View full details