Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die hanswors - Maritha Snyman (Reënboogrant Maats #5)

Die hanswors - Maritha Snyman (Reënboogrant Maats #5)

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.95

Almal sien al lank uit na die toer na Waterval-Boven. Die Reënboogranters het reeds ritse planne beraam om pret te hê, al gaan ou Biltong en juffrou Venter saam om hulle op te pas. Die eerste nag reeds weerklink daar twee gille uit die saal waar die dogters slaap. Maar toe hulle onder juffrou Venter se skeermesstem deurloop, vergeet almal dat Sunette eerste gegil het. Die volgende aand, met die fancy dress, verdwyn Sunette spoorloos. Shani kan nie help om te dink dat die ergste met haar sussie gebeur het nie. Almal is op soek na die geheimsinnige hanswors, die hanswors wat Sunette glo langs haar bed sien staan het ...

View full details