Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood - Fanie Viljoen

Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood - Fanie Viljoen

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Petra Pienk het 'n briljante plan ... 'n Plan om skatryk te word! Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie - Petra voeg 'n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood opslmal se lippe. Die burgemeester se vrou is dol daaroor. Die koerant skryf 'n voorbladstorie daaroor. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is ...

Goodreads: 5.00

View full details