Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die einde - Jan Du Rand

Die einde - Jan Du Rand

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge?
In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos:
• die tekens van die eindtyd
• die wederkoms van Jesus Christus
• die opwekking van die dooies
• die finale oordeel
Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel “onverklaarbare” waaroms elke dag om ons plaasvind.
DIE EINDE is ’n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.

Goodreads 3

View full details