Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Die ander vrou - Kristel Loots

Die ander vrou - Kristel Loots

Regular price R 75.00
Regular price Sale price R 75.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 3.83

Soos op agterblad van boek:

"Linda is daardie vrou wie se kant van die saak selde gestel word: Sy is "die ander vrou"...

Haar verhaal begin nadat die liefdesdriehoek sy loop geneem het en sy en haar nuwe man hulle op Mauritius bevind vir hulle wittebrood. Maar niemand kon nog ooit waarborg dat so 'n huwelik met rose besaai sal wees nie. En dis nie net in haar pas voltrekte huwelik wat die krake wys nie. Die spook van 'n geheim uit haar jeug besoek haar weer, en hierdie keer kan sy dit nie verdring nie.

Tog is daar selfs vir 'n skarlaken vrou genade, al is die pad daarheen moeisaam en pynlik.

Die ander vrou vorm 'n tweeluik met Kristel Loots se vorige roman Eendagmooi. Lesers wat in Eendagmooi kennis gemaak het met Janeke, die vrou wat haar man verloor, sal in hierdie verhaal die ander vrou se kant van die saak beleef. Die roman is passievol en humoristies.

View full details