Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel - Tobi Jooste

Daar is 'n Eiffeltoring in sy boedel - Tobi Jooste

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Tax included.

Hierdie is 'n roerende verhaal van 'n oupa wat in genadetyd op sy sterfbed lewe, en die kleinseun wat soveel moontlik wil leer voor hy nie meer daar is nie. Sy oupa deel met hom sy avonture, stories en staaltjies en moderne gelykenisse wat die jongman se lewe onherroeplik verander. Hy stuur sy kleinseun op twee onvergeetlike vakansies waar by blootgestel word aan plekke, kleurryke karakters en situasies wat hom meer oor homself en die lewe leer. Dis 'n hoogs vermaaklike ontdekkingstog na buite en binne. Sy oupa se stories inspireer hom om sy volle potensiaal te bereik, sy grootste drome te volg en wysheid te vind wat gewoonlik net met die grysheid kom. Sy oupa se dood het vir hom lewe gebring.

Goodreads: 2.00

View full details