Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Daan Dreyer se blou geranium - Derick B van der Walt

Daan Dreyer se blou geranium - Derick B van der Walt

Regular price R 55.00
Regular price Sale price R 55.00
Sale Sold out
Tax included.

Daan Dreyer voel soos 'n has-been. Sy vrou het hom gelos en sy twee kinders rol hul oë vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae. By die werk gaan dit ook maar droewig - hy is na alles 'n wit man van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom 'n blou geranium om sy donker woonstelletjie mee op te kikker. Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as 'n malvaplant vat om hom weer aan die beweeg te kry.

Goodreads: 3.31

View full details