Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Bittersoet - Natasha Sutherland

Bittersoet - Natasha Sutherland

Regular price R 35.00
Regular price Sale price R 35.00
Sale Sold out
Tax included.

Natasha Sutherland was die prinses wat methaar droomprins, ’n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en ’n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskou van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.
In dié inspirerende boek skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. Dié verhale van verandering is hartsgeheime van ’n enkelvrou oor haar aanbeweeg van “Gebreek”, na “Verbind” tot om “Bevry” te wees.
In die drie dele kan jy lees oor …
• Mans en liefde
• Die huwelik en seks
• Vroue en vriendskap
• Affairs en ontrouheid
• Kinders en egskeiding
• Alleenheid en depressie
• Engele en gebed
• Stilte en dans
… en hoe om ’n swembad blou te hou en skitterende kolwyntjies te bak.

Natasha se Bittersoet belydenisse omdat jy nuuskierig is en meer oor die vrou agter al die drama en sensasie wil weet. Maar na net enkele bladsye weet jy hierdie is nie ’n outobiografie nie. Dit is woorde wat gebore is uit ’n wyse en kosbare hart en wat jou siel aanraak. Woorde wat hoe jy dink en voel oor die liefde, lewe en alles tussenin – soos vergifnis – vir altyd sal verander.

Goodreads: 3.48

View full details