Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

As in die mond - Nicole Jaekel Strauss

As in die mond - Nicole Jaekel Strauss

Regular price R 40.00
Regular price Sale price R 40.00
Sale Sold out
Tax included.

’n Kinderlose ma op ’n Griekse eiland, die helder kleure vir haar oe grys. ’n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die lemon meringues. Op ’n brandstapel sterf ’n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag? Verwikkelde verhale vorm ’n onthutsende eenheid in Nicole Jaekel Strauss se tweede bundel

Goodreads 4.38

View full details