Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Anderkant die reënboog - Louise van Niekerk (Reënboogrant Tieners #6)

Anderkant die reënboog - Louise van Niekerk (Reënboogrant Tieners #6)

Regular price R 45.00
Regular price Sale price R 45.00
Sale Sold out
Tax included.

Die beroering wat die aantreklike nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant veroorsaak het, het skaars bedaar, toe die nuwe meisie van die Kaap haar verskyning maak. Al die ouerns – selfs Dolf – swerm die heeltyd om die pragtige Monique. Shani en Sunette het net mooi genoeg hiervan gehad toe die bom bars en Monique se geheim op die lappe kom…

Goodreads 4.6

View full details