Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Huisgenoot Wenresepte 1 - Annette Human

Huisgenoot Wenresepte 1 - Annette Human

Regular price R 90.00
Regular price Sale price R 90.00
Sale Sold out
Tax included.

’n Ou gunsteling wat herverpak word met nuwe foto’s en ontwerp. Ons as uitgewers word oorval deur versoeke vir die herdruk van Wenresepte 1 tot 3 – nou gee ons gehoor! Vir die versamelaars van die Wenresepte-reeks is dit die gulde geleentheid om hulle versameling aan te vul.

Die ideale boek vir dié wat geregte soek wat goedkoop is en maklik vir enigiemand om te maak. Elke gereg is ook deeglik beproef in die Huisgenoot toetskombuis en kom met hulle stempel van goedkeuring.

Die boek bevat meer as 100 resepte, insluitend opwindende ontbytgeregte, geurige vis- en vleisgeregte, warm en koue poedings en heerlike gebak soos brood, beskuit, koeke, terte, en nog meer. Daar is ook daaglikse spyskaarte vir sewe weke en omskrywings van belangrike kookterme word gegee

Goodreads 4.6

View full details