Skip to product information
1 of 2

Mel se Boekrak

Blou Sjokolade - Christien Neser

Blou Sjokolade - Christien Neser

Regular price R 50.00
Regular price Sale price R 50.00
Sale Sold out
Tax included.

Goodreads 4.15

Blou sjokolade vind Elle tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe, waarna sy so lank reeds uitsien, afgestel is. Dit beteken sy gaan waarskynlik die hele vakansie alleen by die huis sit. Maar dan kry Elle die kans om die Otter-wandelpad te gaan stap saam met haar kamermaat, Refi, die aantreklike Mostert-boeties en drie kinders wat kanker gehad het. Sommer gou vind Elle uit die Otter is beslis nie vir sissies nie - en twee aantreklike ouens op die staptog laat boonop haar hart vreemde dinge doen ...

 

View full details