Welkom by Mel se Boekrak!

Hierdie is 'n TWEEDEHANDSE boekwinkel!

Die boeke wat hier verkoop word is in goeie kondisie en word daarvolgens geprys. As jy enige navrae het, stuur dit gerus vir ons deur ons "Contact" blad.

This is a SECOND-HAND bookshop!

The books sold here are in good condition and are priced accordingly. If you have any questions, please send us a message via our "Contact" page.